lienka oor anton

‘Dit  was ‘n wonderlike ondervinding  om saam met  Anton te werk. Die projek is baie spesiaal en dis vir my  ‘n voorreg om saam met  ‘n ‘living legend’ musiek te maak.’