webmeester oor anton
Ek dink ek het anton vir presies een aand geken as anton die persona, die liedjieboer, die alewige kruidjie-roer-my nie. Ek ken hom nou reeds vier jaar lank as anton die mens, met sy skete, sy onsekerhede en sy dinge. Ek sou baie kon vertel maar miskien

|