hugo oor anton
‘Ek was nie so lank betrokke by die werk aan die cd nie,maar dit was amazing om in ‘n ateljee te werk waar daar niks minder as professionaliteit uitstraal nie.Van die regisseur tot die ou wat die knoppies draai.’