klopjag oor anton
‘Ek kan nogsteeds nie glo Anton Goosen het ons gevra om hierdie ding te doen nie! Hy is 'n inspirasie vir soveel kunstenaars. Die toonbeeld van eerlike kuns en hier sing ons, met nattigheid agter ons ore, saam met die liedjieboer