anton oor lienka
Lienka Coetzee was vir lank die blom in Ddisselblom. Nadat ek hul debuutalbum gehoor het, is hul vir die anton en vrinne show by die Volksblad se Kunstefees geboek. Hulle het Beste henry en Voete van Johannesburg op die live dvd uitgevoer
 
|