| En ja, die beste ateljee-omstandighede was dit inderdáád. Boonop was spesialis-musikante soos Floors Oosthuizen, Theo van Rensburg, Jasper van Rensburg en Vinnie Henrico ook by die projek betrokke.
Die handjievol groen blomme, oftewel nuwe talent in die land is genooi om van Anton se liedjies te sing.
``Die uitnodigings vir die projek was voor die handliggend: Gian Groen, Jan Blohm, Lise Swart, Lienka van dDisselblom, en Klopjag.
``En dan ‘n paar minder groen blomme soos Dozi, Piet `Jack Hammer’ Botha, André Swiegers, Richard van der Westhuizen, asook Anneke Visage (back up vocals) en Andrew Roos (hammond).
 
|