die webwerf is spanpoging in die ware sin van die woord, want verskeie mense het saamgewerk om uiteindelik die webwerf te lewer.
ek dink ek moet eerstens begin om anja van staden se naam te noem. sy is sonder twyfel een van die opwindenste jong ontwerpers in die land. die webwerf bewys dit net weereens.
ek wil haar bedank vir die lang ure wat sy ingesit het en dat sy haar ongelooflike talent vir die projek beskikbaar gestel het.
dora scott wat met moeite die inligting by die kunstenaars gekry het en deurgaans al die |