van tyd tot tyd gaan hier dinge wees om mee te speel, muurpapier vir jou rekenaar, liedjies om na te luister en dies meer.

so kom loer gereeld hier en maak seker dat jy nie enigiets misloop nie.

vir nou deel ons 'n paar grepe van liedjies van die cd. die kwaliteit is verlaag om voorsiening te maak vir die met 'n lae internetkonneksiespoed en die is net uittreksels uit die liedjies.

klik op die liedjie se naam om daarna te luister.

 

 

 

24 uur klopjag

breyten se brief jan blohm en gian groen

forever young (geskryf deur bob dylan) al die deelnemers

groen blomme anton en lienka

swerwer gian groen

soete bitterblou anton

patat anton en dozi

leeugamka gian groen

josie josie jan blohm