baie mense het aan groen blomme gewerk. maar as jy enige van die kunstenaars vir 'n vertoning wil bespreek kan jy net vir renata tressel skakel by 0832369624
of as jy dalk eerder 'n e-pos vir haar wil stuur kan jy dit mik na renatat@mweb.co.za
enige medianavrae en versoeke oor publisiteit en dies meer kan gerig word aan lydia winchester by 0825548453 of in haar geval stuur 'n epos aan lydiaw@mweb.co.za |